Ons was baie beindruk met ons bestelling. Netjies en goed verpak, en ons het ook n mooi “branded opener” saam gekry.
Die Biltong was smaaklik, met lekker vet soos ons daarvan hou. Die Kromdraai en Chakalaka wors was 10/10.
Sal beslis Netvleish aanbeveel en weer n bestelling plaas.