Baie, baie lanklaas het ek sulke lekker biltong, droëwors en lekkernye ge-eet. Omdat ek ‘n diabeet is, is hierdie geen probleem vir my nie, net absolute proteïne! Julle is ysters. Baie dankie vir die lekkernye. En die persentjie!