0 Comments

My pakkie het gister by die huis aangekom, n volle dag vroeër. Groot was my verbassing om te sien en te proe, alles lyk en proe lekkerder as wat die fotos jou wys. Dit word versker aan beveel. Kan nie wag om die wors vanaand met Pap en Sous te probeer nie.

Categories:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

X
What Our Clients Say
625 reviews